Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024 Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, Edenburg
Plaas 1 - Carlton Grootte: 894,9046 hektaar .
Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees.
Daar is geen infrastruktuur behalwe vir 'n groot ou skuur en arbeiders huis nie. 'n Spruit loop deur die eiendom met ' n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva
Goeie Vrugbare grond 16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars] 54 299 Kubieke meter water Heinings is in 'n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings 2x Krale en dipgat Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar
1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem.
Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.
Plaas 1 - Kroonpost Grootte: 1196,1662 hektaar.
Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild.
Daar is 'n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis.
Goeie slaggeriewe met koelkamer.
Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]
Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.
Goeie Vrugbare grond 10 ha besproeiings lande Heinings is in 'n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings . Krale en dipgat. Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem
Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 150 947 kub meter water per annum uit boorgate.
Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Trompsburg, Trompsburg.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Home and Hectare website is accurate and up to date, Home and Hectare makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.